Events Calendar
SA Jagters en Wildbewaringsvereniging SA Hunters and Game Conservation Association Wesrandtak / West Rand Branch Bewaring deur Volhoubare Benutting / Conservation through Sustainable Utilisation |
PRESIDENT- EN INTERTAK SPANSKIETKOMPETISIES / PRESIDENT AND INTERBRANCH TEAM SHOOTING COMPETITION
INSKRYWINGSVORM / REGISTRATION FORM (IN EXCEL)
OF / OR
AANLYN INSKRYWING / ON-LINE REGISTRATION
Geagte Voorsitter, Skietkoördineerder / Dear Chairperson, Shoot Coordinator
U word hiermee uitgenooi om individue en/of spanne in te skryf vir die President en Intertak Spanskiet. / You are hereby invited to enter individuals and / or teams for the President and Inter Branch Team Shoot.
Gevolg deur die Beperkte Aksie. / Followed by the Limited Bolt Action.
Datum: 24 Junie 2023 |
Date: 24 June 2023 |
Waar: Daniëlsrust (Krugersdorp area) Sien Directions - Aanwysings. |
Where: Daniëlsrust (Krugersdorp area) see Directions - Aanwysings |
Program vir die dag:
|
Program for the day:
|
Prysuitdeling sal direk na die skiet plaasvind teen ongeveer 13:00 Formaat: SAJWV LIGA SKIETKOMPETISES - PRESIDENT- EN INTERTAK SPANSKIETKOMPETISIES Indien u dit wil naslaan is dit hier SKIETOEFENING VIR PRESIDENT- EN INTERTAK SPANSKIETKOMPETISIES SAJWV Takke en lede kan inskryf as vol spanne, deel spanne of individue. Individuele inskrywings sal in spanne ingedeel word deur die organiseerders. |
Prise giving will commence directly after the shoot round about 13:00 Format: SAHGCA LEAGUE SHOOTING COMPETITIONS - PRESIDENT AND INTERBRANCH TEAM SHOOTING COMPETITION The document can be viewed here SHOOTING EXERCISE FOR PRESIDENT AND INTERBRANCH TEAM SHOOTING COMPETITIONS SAHGCA branches and members can join us as teams or individuals. Individuals will be placed into teams by the organisers. |
Sluitingsdatum vir inskrywings: 19 Junie 2023. | Closing date for enrolment: 19 June 2023 |
Inskrywingskategorieë en Pryse: Prysuitdeling direk na die skiet |
Shooting Categories and Prizes: |
Hierdie is ‘n ekonomiese kompetisie en daar sal dus geen medaljes of lap balkies uitgedeel word nie. Die Volgende kategorieë in die Beperkte Grendelaksie is beskikbaar:
Verseker asb dat u vir die korrekte kategorie inskryf op die inskrywingsvorm. – Geen veranderinge kan gedurende die skietdag gemaak word nie. |
This is an economic shoot and therefore no medals or cloth badges will be handed out The following categories are available in the Limited Bolt Action
Please ensure you enrol for the right category on the registration form. No changes will be accommodated on the day of the shoot. |
Inskrywingsfooi vir die dag: |
Fees for the day: |
|
|
LW. Geen Alkohol sal toegelaat word tot na afloop van die skiet aktiwiteite nie. |
Please Note: No Alcohol will be aloud until the shoot activity is over. |
Betalings van inskrywings moet asb in die volgende rekening inbetaal word:
STUUR ASSEBLIEF DIE INSKRYWINGSVORM SOWEL AS DIE BETALINGSBEWYS per E -pos aan: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. |
Payments of registrations must please be done in the following account:
PLEASE SEND THE FORM AND PROOF OF PAYMENT TO This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. |
ALFABETIESE LYS / ALPHABETIC LIST
Lidnaam en Van / Member Name and Surname |
Spannaam / Team Name |
AFLOS / DETAIL |
Teiken Nr / Target Number |
BGA AFLOS / LBA DETAIL |
BGA Teiken Nr / LBA Target Number |
Aldo Mitchell | OUTLAWS | 2 | 18 | ||
Alewyn Conradie | OUTLAWS | 2 | 17 | ||
Barend Botha | WESRAND B | 2 | 21 | ||
Barry Bierman | RISSIK | 1 | 1 | ||
Ben Abeln | WESRAND B | 2 | 22 | ||
Ben Bierman | RISSIK | 1 | 2 | ||
Carike Janse Van Rensburg | MAMMOET | 1 | 5 | ||
Cliff Williamson | INDIVIDUEEL | 3 | 41 | ||
Dalmayne Kotze | WESRAND B | 2 | 23 | ||
Deon De Villiers | OLIFANTE | 2 | 29 | ||
Dolf Du Preez | INDIVIDUEEL | 3 | 42 | ||
Ejnar Erichsen | INDIVIDUEEL | 1 | 15 | 2 | 9 |
Erna De Villiers | LUIPERDS | 2 | 25 | ||
Gawie Hattingh | INDIVIDUEEL | 3 | 39 | ||
Gerhard Viljoen | WESRAND A | 2 | 24 | ||
Hansie Lerm | LUIPERDS | 2 | 26 | ||
Henco Jansen Van Rensburg | CHEMO WARRIOR | 3 | 35 | ||
Hendrik De Kock | WESRAND A | 1 | 9 | 1 | 1 |
Jakes Claassens | LUIPERDS | 2 | 27 | ||
Jan Waldeck | MAMMOET | 1 | 6 | ||
Jandre Mitchell | OUTLAWS | 2 | 19 | ||
Janet Mitchell | INDIVIDUEEL | 3 | 37 | ||
Johan Geldenhuys | WESRAND C | 1 | 13 | 1, 2 | 5, 10 |
Johan Mitchell | OUTLAWS | 2 | 20 | ||
Kobus Janse Van Rensburg | MAMMOET | 1 | 7 | ||
Leon Jansen | CHEMO WARRIOR | 3 | 34 | ||
Martin Swanepoel | WESRAND A | 1 | 11 | 1 | 2 |
Michael Scholtz | WESRAND C | 1 | 14 | 1 | 6 |
Nico Roets | OLIFANTE | 2 | 30 | ||
Niel Bierman | RISSIK | 1 | 3 | ||
Phildre Lotter | CHEMO WARRIOR | 3 | 36 | ||
Philip Marais | OLIFANTE | 2 | 31 | ||
Raymond Hoffmann | CHEMO WARRIOR | 3 | 33 | ||
Riaan Bronkhorst | LUIPERDS | 2 | 28 | ||
Riaan Nortje | INDIVIDUEEL | 1 | 16 | 1 | 7 |
Robert Robbertse | INDIVIDUEEL | 3 | 38 | ||
Rohann Slabbert | WESRAND A | 1 | 10 | 1, 2 | 3, 11 |
Ruan De Kock | WESRAND B | 1 | 12 | 1 | 4 |
Spike Becker | RISSIK | 1 | 4 | ||
Theo Strydom | INDIVIDUEEL | 3 | 40 | ||
Thys Fourie | OLIFANTE | 2 | 32 | ||
Vian Van Der Merwe | INDIVIDUEEL | 3 | 43 | ||
Wilhelm Niehaus | MAMMOET | 1 | 8 | 1 | 8 |