SAJWV Wes-Rand Skietdag / SAHGCA West Rand Shoot

Durban Deep Skietbaan Durban Deep Shooting Range

(U word aangemoedig om by ons WhatsApp groep aan te sluit: https://chat.whatsapp.com/FvLNo0Xh5cS3bLKR0f6rhc)

SAJWV Wes-Randtak skiet elke eerste Saterdag van die maand by Durban Deep Skietbaan (Aanduidings). Verskeie SA Jagter dissiplines kan geskiet en ge-oefen word. Almal is welkom by die geleentheid. Die klub bied ook verskeie SAJWV tabelle aan gedurende die geleentheid. Daar is 'n gratis koppie koffie in die oggend beskikbaar. Ons het ook verskeie teikens asook rame vir bankrus skuts. Ons versoek al ons lede vriendelik om tak-klere te dra ten einde trots en 'n gevoel van saamhorigheid tussen die lede in die tak te bevorder en te versterk. Ons neem bestellings vir klerasie by al ons aktiwiteite.

Vooraf registrasie is noodsaaklik. Vul die vorm in hieronder of volg die skakel om te registreer → Registrasie

~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ 

(We encourage you to join our WhatsApp group: https://chat.whatsapp.com/FvLNo0Xh5cS3bLKR0f6rhc)

SAHGCA West Rand Branch shoots every first Saturday at Durban Deep Rifle Range (Directions). Various SA Hunter activities are available at this shooting range and various disciplines can be practised. The club also have a number of SAHGCA tables to practise on. There will be a cup of coffee available. We also have a number of targets and frames for bench shooting. We kindly request all our members to wear branch attire in order to promote and strengthen pride and a sense of unity among the members in the branch.

Registration is imperative. Please fill in your details below or follow the following link to register → Registration

Aanmelding by die skiet gebeur vanaf 07:30 met die skiet wat 08:00 sal begin / Check in starts at 07:30 and Shooting will commence at 08:00. 

Kostes

  • Skuts = R100
  • Juniors – Gratis
  • Besoekers / Nie-Lede = R150

Jag Gebaseerde Tabelle

  1. HG01 BOSVELD / BUSHVELD
  2. HG02 BOSVELD OOPVISIER / BUSHVELD OPEN SIGHTS
  3. HG03 ROOIBOK / IMPALA
  4. HG04 ROOIBOK SONDER RUS / IMPALA WITHOUT REST
  5. HG06 GROOTKALIBER / BIG BORE
  6. HG07 VLAKVARK / WARTHOG
  7. HAELGEWEER (EEND) / SHOTGUN (DUCK)

Skiettabelle

  1. SG01 20M HANDWAPEN / HANDGUN
  2. SG04 50M BANKRUS RANDSLAG / BENCHREST RIMFIRE
  3. SG05 50M SEMI-OUTOMATIES / SEMI-AUTOMATIC
  4. SG06 100M SEMI-OUTOMATIES / SEMI-AUTOMATIC
  5. SI01 IGRF 25M PRESISIE KLEINKALIBER (SI01)
  6. SI01-D IGRF 25M PRESISIE SENTERSLAG OPE (SI01-D)
  7. SI02 IGRF 25M PRESISIE SENTERSLAG STANDAARD (SI02)
  8. SI19 IGRF SWAARKALIBER PRESISIE / BIG BORE PRECISION

 Please join us for a fun filled Saturday!

 

We have 73 guests and no members online