Daniëlsrust Skietdag / Shoot Day
(U word aangemoedig om by ons WhatsApp groep aan te sluit: https://chat.whatsapp.c
SAJWV Wesrandtak skiet elke derde Saterdag van die maand by Daniëlsrust Skietbaan (Aanduidings). Verskeie dissiplines kan geskiet word onder andere Pistool, Randslag, Haelgeweer en Senterslag gewere. Alle lede is welkom by die geleentheid. Die klub bied ook verskeie SAJWV tabelle aan gedurende die geleentheid. Ons versoek al ons lede vriendelik om tak-klere te dra ten einde trots en 'n gevoel van saamhorigheid tussen die lede in die tak te bevorder en te versterk. Vooraf registrasie is noodsaaklik. Registreer hieronder of volg die skakel om te registreer → Registrasie
~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~ ~
(We encourage you to join our WhatsApp group: https://chat.whatsapp.c
SAHGCA Westrand Branch shoots every third Saturday at Daniëlsrust Rifle Range (Directions). Numerous activities are available at this shooting range and various disciplines like Handgun, Rimfire, Shotgun can be practised. The club also have a number of SAHGCA tables to practise on. We kindly request all our members to wear branch attire in order to promote and strengthen pride and a sense of unity among the members in the branch. Registration is imperative. Please register below or follow the following link to register → Registration
Aanmelding by die skiet gebeur vanaf 07:30 met die skiet wat 08:00 sal begin / Check in starts at 07:30 and Shooting will commence at 08:00.
Baanfooie / Range Fees
- R230 Per Skut / Per Shottist
- R60 Per Junior of Besoeker / Junior or Visitor
- Gratis vir baanoffisiere wat NIE skiet nie / Free for range officers that are NOT going to shoot
- R50 vir haelgeweer skuts wat julle tellings by SA Jagters wil laai; neem 'n foto van jou eerste telling en stuur vir Rocco en registreer by die SA Jagters tafel / R50 for shotgunners that want to have your score loaded with SA Hunters; take a photo of your first score and send to Rocco and register at the SA Hunters desk
U moet aantoon watter dissiplines u in gaan deelneem. Ons gebruik dit vir baanbestuur (aantal teikens, tydsduur van tabelle, ens.). / You need to indicate in which discipline you will be shooting. We are using the information to do range coordination (number of targets, time allocation for exercises, etc.).
Jag Gebaseerde Tabelle / Hunting Derived Exercises
- BANKSKIET / BENCH SHOOTING
- HG01 BOSVELD / BUSHVELD
- HG02 BOSVELD OOPVISIER / BUSHVELD OPEN SIGHTS
- HG03 ROOIBOK / IMPALA
- HG04 ROOIBOK SONDER RUS / IMPALA WITHOUT REST
- HG05 JAKKALS / JACKAL
- HG06 GROOTKALIBER / BIG BORE
- HG07 VLAKVARK / WARTHOG
- HG08 VLAKTE SPRINGBOK / PLAINS, RIDGES AND HILLS (SMALL ANTELOPE)
- HG09 VLAKTE SWARTWILDEBEES / PLAINS (BLACK WILDEBEEST)
Skiettabelle / Shooting Exercises
- SG01 20M HANDWAPEN / HANDGUN
- SG04 50M BANKRUS RANDSLAG / BENCHREST RIMFIRE
- SG05 50M SEMI-OUTOMATIES / SEMI-AUTOMATIC
- SG06 100M SEMI-OUTOMATIES / SEMI-AUTOMATIC
- SI01 IGRF 25M PRESISIE KLEINKALIBER (SI01)
- SI01-D IGRF 25M PRESISIE SENTERSLAG OPE (SI01-D)
- SI02 IGRF 25M PRESISIE SENTERSLAG STANDAARD (SI02)
- SI18 IGRF SWAARKALIBER TYD EN PRESISIE / BIG BORE TIME AND PRECISION
- SI19 IGRF SWAARKALIBER PRESISIE / BIG BORE PRECISION
Please join us for a fun filled Saturday!