Tak Skietaktiwiteite



Maandeliks op die eerste Saterdag van die maand.
Plek: Skietbaan, Daniëlsrustskietbaan - Krugersdorp (sien Kaart 1 en Kaart 2)
Tyd: Vanaf 08:00

Jaggewere (SAJWV tabelle), inskiet van persoonlike gewere en bietjie eie ladingontwikkeling, alle handwapens, haelgeweerbaan met lekker kleie en lekker geselskap, groot kaliber baan om te oefen vir daai groot goed wat kan hap, trap en krap.

Klier hier op die nasionale webwerf na ons skietbaan reës asook die universele reëls by skietoefeninge 

Aanwysings na die skietbaan

Maandeliks op die derde Saterdag van die maand.
Plek: Skietbaan, Durban Deepweg - Roodepoort (sien Kaart 1 en Kaart 2)
Tyd: Vanaf 08:00

Jaggewere (SAJWV tabelle), inskiet van persoonlike gewere en bietjie eie ladingontwikkeling, alle handwapens, haelgeweerbaan met lekker kleie en lekker geselskap, groot kaliber baan om te oefen vir daai groot goed wat kan hap, trap en krap.

Klier hier op die nasionale webwerf na ons skietbaan reës asook die universele reëls by skietoefeninge 

Aanwysings na die skietbaan


Monthly on the First Saturday of the Month

Place: Shooting Range - Daniëlsrust Shooting Range - Krugersdorp
Time: From 08:00

Hunting rifles (SAHGCA tables), set-up of personal hunting rifles, a little bit of personal load development, all handguns, shotgun range with nice and calm clays with friendly people, big bore range to practice for those big things that have really big feet, long sharp teeth and long scratchy nails.

Click here to read the range safety rules and universal rules for shooting exercises

Directions to the shootingrange


Monthly on the third Saturday of the Month

Place: Shooting Range - Durban Deep Road - Roodepoort
Time: From 08:00

Hunting rifles (SAHGCA tables), set-up of personal hunting rifles, a little bit of personal load development, all handguns, shotgun range with nice and calm clays with friendly people, big bore range to practice for those big things that have really big feet, long sharp teeth and long scratchy nails.

Click here to read the range safety rules and universal rules for shooting exercises

Directions to the shootingrange

 

We have 199 guests and no members online